“Experience the perfect mix between chill in nature and your adrenaline-fix”

home.river rafting.teambuilding.youth camps.other adventures.

Visit some of our friends:

Clarens

For the art & adventure of it

And for a quality list of other white water rafting and kayaking destinations and holidays all over the world, try Travel-Quest adventure holidays, where they list a variety of alternative kayaking and rafting holidays and destinations.
Fluid Kayaks - they build the best kayaks in the whole wide world.

subscribe!

to our newsletter!

join us on Facebook!

memories from previous trips.

check it out!

visit

our blog!

Webmaster:

Kallie@myconnection.co.za

home river rafting teambuilding youth camps other adventures
site map links latest news happy custies happy faces
happy customers sayings

more satisfied clients!

this is what they have to say!

happy faces

more satisfied clients!

see what they look like!

http://www.teambuilding-adventures.co.za

teambuilding

    adventures

contact us

contact

us!

yes, now!

Happy rafting clients, what they have to say

Hi guys

Just a short note to thank you for a fantastic river rafting experience! Francois and I had a great time, the photos are fantastic, and I did not even BREAK ONE NAIL !!!

We are definitely coming back for some more ....

lots regards

Karin

You have been a fantastic ambassador for your company, and we will certainly recommend you for any future events.

Petronella was also well organised and the men were well fed!!!!!

Thank you sincerely again.

Kind regards

Linda

I just wanted to thank you for the amazing experience on Friday. The guides were great and everyone thoroughly enjoyed the trip - even those who were terrified about having to raft. And a special thanks for setting aside some food for me :-)

I would recommend you guys anytime!

Regards

Karima

Net ‘n vinnige dankie vir ‘n wonderlike dag. Adam en sy span was fantasties. Baie professioneel en ons het dit baie geniet.

En jou lunch was great – baie lekker en nogmaals dankie.

Groete

Alasdair en Elsie

Weereens baie dankie vir 'n onvergeetlike toer. Ons het dit baie geniet en is reeds besig om dit ten sterkste aan te beveel vir ons vriende!

Dankie en beste groete,

Hannes en Blommie

Dit was heerlik, almal het dit vreeslik geniet en al die staff was great, hulle is n nice groep ouens en het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons alles behoorlik doen en geniet. Ons sal dit vir almal aanbeveel.

Groetnis

Ina en Eugene Requilet

“ Dit was Outrageous en Amazing”  Piet Koelewyn

 

“ Dit was een van die mees ONGELOOFLIKSTE ervarings wat ek nog

gehad het”  Andrè Hattingh (sr)

 

“Ons groot avontuur veel lekkerder as wat ons verwag het. Dit was amazing. Die adrenalien het  gepomp” Heinrich Hattingh

 

“Groot sports, baie stroomversnellings, toergidse puik!” Waldo Hattingh.

 

NOGMAALS BAIE DANKIE!!!!!!

 

Elizabeth Jooste

BTW The trip was absolutely amazing! Everyone was friendly and a lot of fun. Neels was our guide and he did a fantastic job! Will definitely go again for the full day next time!
Thank you very much!
Manil Chiba

- A friend of mine went rafting with you guys 2 weeks ago. I've been rafting before and love water but have been a a bit worried about how the reast of the group would enjoy it so I gave her a call to see what she thought. She said it was amazing. She was full of praise for you guys and was very impressed by the your professionalism and experience. She highly recommends Outrageous Adventures :-)

Thanks a million

Karima Shar

Kallie, ek persoonlik het baie meer by jou geleer gsiter as net rafting gedeelte. Jou avontuurlus, waardering vir die natuur, en die feit dat jy jou droom nastreef het my ook aan die dink gesit!

Chris Els

I just want to say a big thank you to you and the whole team at outrageous adventures for giving us an unforgettable experience. We can honestly say that we haven't had that much of fun in a long time.

Once again thank you and I am sure we will be using your services again.

Regards,

Yusuf

Wat kan ek sê! Soos altyd was die rafting wonderlik!!

Ons almal het dit soooo geniet!

Daar is darem net een maatskappy wat mens kan gebruik as mens die rafting doen en dit is julle!

Nogmaals dankie!

Sal jy as book ons dank aan Kallie en die wonderlike gidse oordra!

Ek kan eerlik sê ek het nie eers een oomblik onveilig gevoel nie!

Bernhard Arnold

Ek wil eerstens net vir julle baie dankie se vir n wonderlike dag , elke oomblik daarvan was n belewenis en ons sal dit graag eendag weer wil doen . n groot dankie vir die hele span by Outrageous , ek is bang om mense uit te sonder maar Adam was regtig besorgd oor eelkeen wat in sy bootjie was , se vir hom ons se dankie. Kallie was net so uitsonderlik en dit was lekker om mense te ken wat weet wat hulle doen. Dan natuurlik aan die persoon of persone wat die kos voorberei het ( dit was seker jy) n baie groot dankie ook vir jou , dit was uit die boonste rakke en wat n groter plus punt was, is die feit dat alles tuis gemaak is met regte mayo en eiers in die aartapel slaai en nie nagemaakte goed nie. Die bootjie het na ete n bietjie laer in die water gele want ons was trommel dik ge-eet . weereens dankie.

Van: Hermann , Amanda , Johann , Anita , Andre , Yolandi

Hi Kallie

 

Mkomazirivier – 28-30Maart 2009

 

Die terugvoer  van al die mans  na die roeitrip – was ONGELOOFLIK!!!

Almal was baie beindruk met jou professionaliteit  en jou hele span se organisasievermoë, sportmangees en hoe julle al die mans hanteer het.  Dit was nie net groot pret nie, vir baie van hulle was dit n grensverskuiwende ervaring! Die adrenalien het behoorlik gevloei in almal se are.

 

Almal het rondgesweef op n adrenalienwolk met hulle tuiskoms!

 

Hiermee ook baie dankie dat julle bereid was om  af te wyk van julle beplanning deur die groep oor n naweek te vat op die spesifieke rivier en dat julle die groep klein en eksklusief gehou het – tot julle finansiële nadeel. Dit word baie waardeer.

 

Sal jy asseblief dit aan Henry en die res van die gidse oordra.